Tweeklanke/diftonge: ei, ui, y
R40,00Price
Hierdie fonologiese bewustheid program fokus op foneem-grafeem verbindings tussen klanke en letters. Die tweeklanke/ diftonge ui, ei en y word aangebied en vasgelê. Eers word die mondbewegings verduidelik en daarna moet die leerder verskeie oefeninge voltooi om die klanke in te oefen: pas die klank by die letter, lees en teken, lees verspotte sinne, lees en korrigeer spelfoute, skryf nou self sinne. 16 werkvelle. 19 bladsye om uit te druk.