Tweeklanke/diftonge: aai en ooi
R36,00Price
Hierdie fonologiese bewustheid program fokus op foneem-grafeem verbindings tussen klanke en letters. Die tweeklanke/ diftonge aai en ooi word vasgelê op woordvlak, in frases en sinne. Eers word die mondbewegings verduidelik en daarna moet die leerder verskeie oefeninge voltooi om die klanke in te oefen: pas die klank by die letter, lees en teken, lees verspotte sinne, lees en korrigeer spelfoute, skryf nou self sinne. 9 werksvelle. 13 bladsye om uit te druk.