Prenteboekie vir Artikulasie: s klank
R70,00Price
'n Prenteboek van 50 bladsye. Prente van woorde met die /s/ klank in die begin-, middel- en eindposisie, asook in konsonantkombinasies. Daar is 4 prente per bladsy. Gebruik as flitskaarte, verdeel dalk in tuisprogramme of tel kaartjies op en benoem, maak 'n sin of beskryf tydens die speel van 'n speletjie. Baie handig. 'n Stapel in die praktyk.