Minimale Woordpare: /l/ in konsonantkombinasies (kluster-reduksie)
R75,00Price
Minimale woordpare reeks: /l/ klank (kluster-reduksie). Oefen die /l/ in konsonant-kombinasies : bl, pl, kl, gl, sl, vl ens.). Opgedateerde program met 228 kleurvolle en prettige prentjies (6 per bladsy- 40 bladsye om uit te druk ). Baie handig om te gebruik vir allerlei doelwitte. Fonologiese prosesse, ouditiewe diskriminasie, klankkombinasies (fonologiese bewustheid), rym, artikulasie. Hier en daar is bietjie humor ingewerk. Kombineer o.a. met 'n bord- of balspeletjies en oefen lekker!