Lees & Soek:Woorde met oe, eu, ie
R30,00Price
Lees en Soek: oe ie eu woorde
- leerder lees die woord en kleur dan die prentjie en regmerk in.
- woorde met die volgende vokale - een klank per bladsy: (oe, eu, ie)
- ‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige terapie-lees-aktiwiteit of
- om huis te te stuur vir vaslegging van ‘n teiken-vokaal.
- gebruik ook die werksvelle vir die ontwikkeling van fonologiese bewustheid:
rym: kan jy aan ‘n woord dink wat rym met..?
klankmanipulasie (sê ... sonder ... /sê ... maar i.p.v. ... sê ...) -
klank-isolasie: watter klank hoor jy aan die begin/middel/einde?
- lamineer dalk vir weer en weer gebruik.