Lees & Soek: Kort Vokale (a,e,o,u,i)
R0,00Price
'n "Lees en Soek" Werksvel:
- leerder lees die woord en kleur dan die prentjie en regmerk in.
- woorde met die volgende vokale (een klank per bladsy: (a,e,o,u,i)).
- ‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige terapie-lees-aktiwiteit of om huis te te stuur vir vaslegging van ‘n teiken-vokaal.
-gebruik ook sommer dieselfde werksvelle vir die ontwikkeling van fonologiese bewustheid:
- rym: kan jy aan ‘n woord dink wat rym met..?
- klankmanipulasie (sê ... sonder ... /sê ... maar i.p.v. ... sê ...)
- klank-isolasie: wat hoor jy aan die begin, einde, middel?
-woordeskat: sê of skryf ‘n sin met die woord ens.; raai raai...ek sien iets (beskryf)...
- lamineer dalk vir oor en oor gebruik.
-hierdie program is deel van 'n reeks en die eerste ene is gratis. hou dop vir die nog!