Rugby Wêreldbeker 2023: lees, woordeskat, spelling, begrip
R56,00Price
Gebruik hierdie Wêreldbeker Rugby Program as leesstof, vir geprekvoering, woordeskat-uitbreiding, vaslegging van spelling (meervoude, verkleinwoorde) of as geskrewe taaltaak. Opgedateer na die finale kragmeting op 28 Oktober 2023. Terapeut/ onderwyser differensieer self. Gebruik vir graad 3-5 of ouer leerders met leeruitdagings in graad 6. 15 bls. om uit te druk.