Kommunikasie-taak: Leer my klasmaat ken!
R0,00Price
'n Prettige ysbreker kommunikasie-taak om jou klasmaats te leer ken. Vra aan mekaar vrae ('n leestaak) en gesels saam. Voltooi dan 'n tipe venn- diagram met ooreenkomste en verskille. Laastens is daar 'n "verkenningstog" - soek 'n klasmaat wat.... en vul telkens die maat se naam in op die vraelys (3 bls).