top of page
Klankspore Deel 2: Leesvlotheid (Kort Vokale en Enkel Konsonante)
  • Klankspore Deel 2: Leesvlotheid (Kort Vokale en Enkel Konsonante)

    R70,00Price

    Die leerder word blootgestel aan woorde en sinne met kort vokale (a,e,o,u,i) en enkel konsonante. Werksvelle met prent-beginklank assosiasies, lyste van 3 letter woorde wat die teikenklank bevat, rymwoorde,  lees sin en teken, ja,nee vrae, lees en doen en skryf van sinne word verskaf. Enkele oefeninge vir fonologiese bewustheid word ook verskaf. Geskik vir graad 1 leerders en leerders in graad 2 wat meer inoefening benodig of ouer nie-lesers. Ideaal vir terapie een tot een of in 'n klein groepie. Terapeut kies self die aktiwiteite na gelang van die leerder se vlak van funksionering. Ongeveer 44 werksvelle om te voltooi en 49 bladsye om uit te druk. 

        Stationary photo

        Spraakterapie Hub

        Winkel

        © 2021 deur Spraakterapie Hub

        Webwerf Ontwerp deur Stonehut

        spraakterapieblack1_edited_edited.png

        Kontak

        Johannesburg,
        Suid-Afrika

        bottom of page