Fonologiese Bewusmaking: Segmentering en Samevoeging
R33,00Price
Die program is bruikbaar vir fonologiese bewusmaking. Die fokus van die program is segmentering van sinne in woorde en segmentering van woorde in lettergrepe. Daar is ook 'n gedeelte waarin samevoeging en weglating van lettergrepe en klanke ontwikkel word.