Fonologiese Bewusmaking: Rym
R34,00Price
Die kind word blootgestel aan rymdiskriminasie deur prente te benoem en dan te besluit of die woorde rym of nie. Hierdie kort program is handig vir leerders in Graad 0 en 1 asook vir leerders in Graad 2 wat meer blootstelling benodig aan ouditiewe diskriminasie en spesifiek rym diskriminasie. 16 bls.