top of page
Beginklank: /b/
  • Beginklank: /b/

    R32,00Price

    Die kind word blootgestel aan 'n aantal aktiwiteite om die /b/ klank in te skerp.  Die kind voltooi ouditiewe opdragte en moet ook die beginklank isoleer.  'n Kort storie aktiwiteit is ingesluit. Fonologiese bewusmaking aktiwiteite soos rym en klanksamevoeging is ook ingesluit.  

        Stationary photo

        Spraakterapie Hub

        Winkel

        © 2021 deur Spraakterapie Hub

        Webwerf Ontwerp deur Stonehut

        spraakterapieblack1_edited_edited.png

        Kontak

        Johannesburg,
        Suid-Afrika

        bottom of page