Artikulasie Tuisprogram: speletjies vir die "r" klank
R60,00Price
Speletjies om die "r" klank in te oefen op lettergreepvlak, asook in woorde en sinne. Slangetjies en leertjies, nulle en kruisies, doolhof, baan. Ideaal as 'n program vir hersien en vaslê tydens die lang Desember vakansie.