Prenteboekie vir Artikulasie: r klank
R70,00Price
'n Bruikbare prenteboekie vir gebruik in terapie. Prente (4 per bladsy) word verskaf met /r/ klanke in die begin-, middel- en eindposisies asook in klusters. Gebruik as prentkaarte by bordspeletjies of lamineer as 'n /r/ boekie in 'n sleutelringetjie. 177 prente. 47 bladsye om uit te druk.