Artikulasie /k/ klank speletjie
R0,00Price
'n Eenvoudige bordspeletjie vir inoefening van die /k/ klank in die beginposisie. Help Kietman Kat om 'n kersboom vir die koning by sy kasteel af te lewer!