Artikulasie: Die /r/ klank in Konsonant-kombinasies
R57,00Price
Hierdie program bied 22 prentkaarte vir hoofsaaklik die inoefening van die /r/ klank in konsonant-kombinasies aan die begin en einde van woorde. Gooi 'n dobbelsteen en oefen die woord alleen of in 'n sin soveel keer as wat die dobbelsteen aandui. Lamineer dalk die kleurvolle prente vir oor en oor gebruik in jou praktyk. Ook handig as deel van 'n /r/ tuisprogram. 26 bls. om uit te druk.