Werkende geheue
R60,00Price
Hierdie is 'n program vir ouers, onderwysers en terapeute om kinders se werkgeheue kapasiteit te ontwikkel/stimuleer. Die program bied nie werkkaarte nie, maar eerder idees vir aktiwiteite om te implementeer. Die program kan steierwerk word om by die individuele kind se prestasievlak te pas. Nuttig vir kinders tussen 4 -10+ years. Dit is 'n program wat oor maande geïmplementeer kan word aangesien aktiwiteite baie keer herhaal moet word om enige aansienlike belonings te pluk. Elke kind sal teen sy eie pas vorder. 28 bladsye om te druk.