top of page
Tema: Honde (brei woordeskat uit; leer beskryf)
  • Tema: Honde (brei woordeskat uit; leer beskryf)

    R80,00Price

    Tema: Honde

    Brei woordeskat uit. Kom leer beskryf. Veral geskik vir 7-9 jariges (middel graad 2 - 4), maar ouer leerders met woordeskat en lees- en skryf uitdagings, asook ouer tweedetaal leerders kan baatvind by hierdie program. Areas soos woordeskat, sinsbou, woordklasse, vergelykings, w-vrae, idiome word ontwikkel. Leerder skryf 'n kort storie en 'n beskrywende paragraaf. Belangrik: Leerder moet oor basiese lees-en skryfvaardighede beskik vir hierdie program.)

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page