top of page
Prenteboekie vir Artikulasie: s klank
  • Prenteboekie vir Artikulasie: s klank

    R70,00Price

    'n Prenteboek van50 bladsye. Prente van woorde met die /s/ klank in die begin-, middel- en eindposisie, asook in konsonantkombinasies. Daar is4 prente per bladsy. Gebruik as flitskaarte, verdeel dalk in tuisprogramme of tel kaartjies op en benoem, maak 'n sin of  been tydens die speel. Baie handig. 'n Stapel in die praktyk. 

      bottom of page