Prenteboekie vir Artikulasie: k klank
R48,00Price
'n Prenteboekie met /k/ woorde in die begin-, middel- en eindposisie sowel as in konsonant-kombinasies.81 prente. 23 bladsye om uit te druk. Daar is 4 prente per bladsy. Baie handig in terapie. Lamineer en sit dalk in 'n sleutelring of gebruik as prentkaart by bordspeletjies ens. Ook geskik vir tuisprogramme.