Prentbeskrywing en vrae
R0,00Price
Beskryf die prentjie en beantwoord die vrae mondelings (12 bladsye). Kinders (graad 0 - 4) geniet dit om hierdie diereprente te beskryf. Teiken oordrag van nuut aangeleerde spraakklanke, ontwikkeling van sinskonstruksie, stimulering van beantwoording van wh-vrae, uitbreiding van woordeskat.