top of page
Fonologiese bewustheid: Idees op 'n sleutelring

Fonologiese bewustheid: Idees op 'n sleutelring

R0,00Price

Dit is 'n handige hulpmiddel om as onderwyser of terapeut te hê. Laai af, druk, knip uit en dalk selfs lamineer. Sit 'n klein sleutelring aan. Nuttig as verwysingspunt wanneer fonologiese bewustheid tydens storietyd gemik word of wanneer spelwoorde bekendgestel word. Teiken 7 areas van fonologiese bewustheid; 8 "boekmerk-tipe" cards. (Met dank aanStudent tot Onderwyservir haar "Colourful Bookmark Templates" @ TpT winkel). 

    bottom of page