top of page
'n Tuin Vol Blomme, Goggas, Voëls en Sonskyn
  • 'n Tuin Vol Blomme, Goggas, Voëls en Sonskyn

    R90,00Price

    'n Vrolike tema vir lente en somer! Stimuleer 'n verskeidenheid praat, luister, lees en skryf areas;terapeut differensieeren pas aan by leerders se unieke behoeftes, ouderdom en vlak van funksionering. Die ontwikkeling van woordeskat, begrip, luister en die volg van instruksies word beklemtoon, maar 'n bladsy idees vir fonologiese bewustheid en 'n "'oop" artikulasie aktiwiteit is ook ingesluit. Lamineer dalk 'n paar van die bladsye en gebruik oor en oor met witbord-merkers. Geskik vir graad 0 tot 4 leerders. 'n Aantal swart en wit kopieë is ingesluit. 44 bls. 

        Winkel

        © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

        spraakterapieblack1_edited_edited.png

        Kontak

        Johannesburg,
        Suid-Afrika

        bottom of page