top of page
Minimale Woordpare: Kluster-reduksie (/l/ kombinasies)
  • Minimale Woordpare: Kluster-reduksie (/l/ kombinasies)

    R75,00Price

    Bind 'n handige boekie met230 prentjies: kluster-reduksie. Minimale woordpare teiken /l/ kombinasies; oa bl, pl, kl, gl, vl, fl, sl klanke in woorde. Nuttig vir intervensie: fonologiese proses (kluster-reduksie), fonologiese bewustheid (foneme byvoeg, weglaat, manipuleer), artikulasie (/l/ klank), ouditiewe diskriminasie (konsonante klusters).  Hier en daar en daar is bietjie humor bygewerk. Geronde klanke is soms met opset "foutiewelik" gebruik (minder gefokus op spelling as hoe dit klink). 42 bls. Kombineer dalk met 'n bordspeletjie en oefen alte lekker. 

        Winkel

        © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

        spraakterapieblack1_edited_edited.png

        Kontak

        Johannesburg,
        Suid-Afrika

        bottom of page