Middelklanke: eu, oe, ie
R34,00Price
Fonologiese bewustheid en foneem-grafeem koppeling: Die leerder benoem die prent en luister na die middelklank. Die leerder om dan die letters wat by die middelklank pas. Ouditiewe diskriminasie-oefeninge word ook voorsien, onder andere dikwels /eu/ en /e/ asook /ie/ en /uu/ verwar. Woord-treine word verskaf vir die inoefening van die patrone.