top of page
Middelklanke (aa, ee, oo, uu) en Letters
  • Middelklanke (aa, ee, oo, uu) en Letters

    R32,00Price

    Die leerder benoem die prent en luister na die middelklank.  Daarna rondom die leerder die letters wat deur daardie middelklank pas. Handig vir vaslegging van klank en letter assosiasies in Graad 1 en 2. 'n Fonologiese bewustheid taak. 

        Winkel

        © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

        spraakterapieblack1_edited_edited.png

        Kontak

        Johannesburg,
        Suid-Afrika

        bottom of page