Middelklanke Uitgebreid: aeoiu
R90,00Price
Die program fokus op die ontwikkeling van die leerder se fonologiese bewusmaking, luistervaardighede en woordeskat. Die leerder word blootgestel aan die 5 kort vokale (a, e,o,i,u) in verskillende kontekste. Isolasie van die middelklank word gestimuleer. Die program is geskik vir einde Graad 0, Graad 1 en 2 leerders. Hierdie program is ingesluit in 1 of twee weke deur 5 woord. week. Dis veral geskik vir outjies wat moeilik die middelklank hoor en assosieer. Geskik vir terapeute, fassiliteerders en ouersin interaksiedie soort ontmoet.55pagee.