top of page
Rugby Wêreldbeker 2023: lees, woordeskat, spelling, begrip
  • Rugby Wêreldbeker 2023: lees, woordeskat, spelling, begrip

    R56,00Price

    Gebruik hierdie Wêreldbeker Rugby Program as leesstof, vir geprekvoering, woordeskat-uitbreiding, vaslegging van spelling (meervoude, verkleinwoorde) of as geskrewe taaltaak. Opgedateer na die finale kragmeting op 28 Oktober 2023. Terapeut/ onderwyser differensieer self.  Gebruik vir graad 3-5 of ouer  leerders met leeruitdagings in graad 6. 15 bls. om uit te druk.

      bottom of page