Fonologiese Bewustheid: Idees
R0,00Price
Hierdie "boekmerkies" kan uitgedruk word, uitgeknip, gelamineer en saamgevoeg word deur 'n klein sleutelringetjie. Dis handig vir die onderwyser of terapeut om te gebruik tydens hantering van die taaltema, spellys of storie. Die idees op elke boekmerkie is min of meer gegradeer ("steierwerk"). Dit begin met verskillende dinge en vorder dan moeilike idees. 7 afdelings: rym, segmentering, alliterasie, samevoeging, weglating en byvoeging, vervanging en klankkettings.
(8 kaartjies)