Fonologiese Bewustheid: Beginklank Isolasie
R120,00Price
Hierdie program oor beginklank isolasie ontwikkel die leerder se vaardigheid om na die beginklanke van woorde te luister, die klank te identifiseer en te diskrimineer. As deel van fonologiese bewusmaking, vorm beginklank isolasie 'n belangrike vaardigheid vir die ontwikkeling van geletterdheid by jong kinders. Die program sluit werksvelle in vir die nie-leser asook grafeem-foneem koppeling vir die beginner leser. Daar is ook 'n antwoordblad. 55 bladsye om uit te druk. Geniet die program!