Vergelyk & Kontras
R40,00Price
Om ooreenkomste en verskille in prente te bespreek is 'n belangrike taalvaardigheid en ontwikkel redenasie en probleemoplossing. Die program is ook nuttig om die oordrag van korrekte artikulasiepatrone na spontane spraakvlak aan te moedig. 18 bladsye prentpare.