Beginklanke: l
R32,00Price
Die leerder word blootgestel aan die /l/ klank op verskillende maniere. Fonologiese bewustheid, woordeskat en luistervaardighede word ontwikkel. Die program is handig om te gebruik deur terapeute, remediërende onderwysers van tuisskool ouers 1:1 of in 'n klein groepie. Geskik vir Graad 0 en 1 leerders van leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig.