Beginklanke en Letters
R0,00Price
Kind benoem die prent en luister na die beginklank. Die letter wat daardie klank word dan uit drie opsies gekies en omring. Klanke/letters wat maklik verwar word bv. w,v,m en b,p,d is ingesluit. So dien dit ook as ouditiewe diskriminasie oefening. Hierdie oefening is geskik vir leerders op Graad 0 of 1 vlak. Antwoordsleutel agterin die program. _cc781905 -5cde-3194-bb3b-136bad5cf58d_