Artikulasie: Woordelyste vir "s" en "r" klanke
R34,00Price
Hierdie lyste met woorde vir die inoefening van korrekte "r" en "s" produksie op woordvlak kan gebruik word tydens terapie met ouer leerders en volwassenes. Lamineer dalk, sny kaarte los van mekaar en plaas in houer of bind saam op 'n sleutelringetjie.